Hoekom kry Namibie nie kernkrag?
Een van die mees noemenswaardige verwikkelinge by vanjaar se COP28 byeenkoms, wat hierdie week geëindig het, was ‘n verklaring deur minstens 20 lande, insluitend Amerika, die Verenigde Koninkryk, Swede en Kanada om hul kernkragkapasiteit teen 2025 te verdriedubbel. Suid-Afrika het ook vandeesweek planne onthul om 2 500 megawatt nuwe elektrisiteit by te voeg deur kernkragopwekking. Volgens plaaslike media weier Namibië koppig om ‘n kernaanleg te bou ondanks ons uraanbronne. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Gabi Schneider, die uitvoerende direkteur van die Namibiese Uraaninstituut, oor die aangeleentheid gepraat.
Leave a Reply