‘Hoender vervang varkvleis’ in derde kwartaal

Home Uncategorized ‘Hoender vervang varkvleis’ in derde kwartaal
‘Hoender vervang varkvleis’ in derde kwartaal


‘Hoender vervang varkvleis’ in derde kwartaal

Die Vleisraad se jongste syfers vir die derde kwartaal toon dat die land se varksektor met 4,23 persent gedaal het. Geregistreerde slagpale het 11 020 varke verwerk wat 1 060 metrieke ton aan die plaaslike mark voorsien het. Dit het aan net meer as 57 persent van die plaaslike vraag voldoen en 786 metrieke ton varkvleis is ingevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met Desmond Cloete, die Vleisraad se bemarkingshoof, gesels om uit te vind hoekom die sektor gedaal het.

Op ‘n vraag wat nodig is om die sektor te laat herleef, antwoord hy:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.