Hof sal môre Stilfontein-mynersaak aanhoor

Home Uncategorized Hof sal môre Stilfontein-mynersaak aanhoor
Hof sal môre Stilfontein-mynersaak aanhoor

Hof sal môre Stilfontein-mynersaak aanhoor

Die Hooggeregshof in Pretoria het die regstryd oor die dooiepunt tussen die polisie en onwettige mynwerkers by die verlate Stilfontein-myn, in Noordwes, tot môre uitgestel. The Society for the Protection of Our Constitution vra die hof om die blokkade van die polisie te beëindig en die mynwerkers se veiligheid te verseker. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, hou vol mynwerkers is nie ondergronds vasgekeer nie, maar vermy arrestasie: 

source