Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom

Home Uncategorized Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom
Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom



Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom

Die buurland se minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, het die Arbeidshof se uitspraak verwelkom dat die departement se adjunk-direkteur-generaal vir Korporatiewe Dienste, Nelly Letsholonyane, nege amptenare onregmatig en onwettig aangestel het. Sy het nie die werwingsprosesse volgens die Staatsdienswet gevolg nie. Die ministerie se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, sê die uitspraak bevestig Kubayi se vermoede dat daar onreëlmatighede in die departement plaasvind wat hom blootgestel het aan regstappe:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.