Hongersnood in Haïti neem toe

Home Uncategorized Hongersnood in Haïti neem toe
Hongersnood in Haïti neem toe



Hongersnood in Haïti neem toe

Geweld deur gewapende groepe, ‘n ekonomie wat verstadig en klimaatsverwante kwessies dra by tot hoë vlakke van hongersnood in Haïti. Dit is volgens ‘n nuwe Integrated Food Security Phase Classification-verslag. Altesaam 4,35 miljoen Haïtiane staar erge voedselonsekerheid in die gesig teenoor 4,9 milljoen in die vorige ontledingsperiode. Die Wêreldvoedselprogram se direkteur in Haïti, Jean-Martin Bauer, sê voedselhulp is een van die belangrike faktore wat keer dat Haïtiane in hongersnood verval en voeg by dat fondse ‘n laagtepunt bereik het. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.