Indringerbos ‘n sterk tema by Biomassa-konferensie
Indringerbos bly ‘n probleem in die land en beperk veeboerdery as gevolg van die verlies aan weiding. Die Standard Bank Biomassa-fees begin vandag en duur tot Saterdag by Gross Barmen-oord naby Okahandja plaas. Biomassa is ‘n belangrike bron van voer maar ook van inkomste en Erastus Ngaruka, Agribank se vee- en akkerbou-tegniese adviseur, sê die geleenthede moet ondersoek word.
Leave a Reply