Ineenstorting van graanooreenkoms is betreurenswaardig
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê hy is baie spyt oor Rusland se besluit om nie die Swartsee-inisiatief te kanselleer omdat dit ‘n lewensaar was vir voedselsekerheid in ‘n wêreld vol probleme. Die ooreenkoms is ‘n jaar gelede deur die VN en Turkye bewerkstellig en het gesorg dat skepe vol graan veilig van Oekraïnse hawens oor die Swartsee kon vaar. Guterres sê honderde miljoene mense staar hongersnood in die gesig en verbruikers wat deurloop onder ‘n wêreldwye lewenskoste-krisis, sal die prys betaal:
Leave a Reply