Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog

Home Uncategorized Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog
Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog


Inflasie behoort verder te daal, al by voedsel hoog

Hoewel inflasie in Desember op die relatief lae 5,3 persent gemeet is, styg voedselpryse steeds. Vis was 13,5 persent duurder terwyl suiwel en eiers met 13,2 persent gestyg het. Groente was 17,8 persent duurder met koffie en tee, sowel as vrugte wat elk met 14,4 persent gestyg het. Suikerprodukte het met 8,6 persent gestyg, vleis het ‘n prysstyging van 6,5 persent aangeteken en brood en grane het 1,9 persent duurder geword. Kosmos 94.1 Nuus het met Halleluya Ndimulunde, ‘n ekonoom by Simonis Storm, gepraat oor inflasie vorentoe.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.