Ingryping nodig met kwessie van geestesgesondheid
Dit raak al hoe meer kommerwekkend om van geestesgesondheid-verwante sterftes te hoor wat by die dag toeneem. Die Namibiese polisie sê die groeiende koers van selfmoord-gevalle in die land dui daarop dat dringende ingryping nodig is. Die kwessie moet dringend en spoedig aangespreek word. Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie staan Namibië se selfmoordsyfer op 9,7 per 100 000 mense, wat dit die hoogste in Afrika plaas. Kosmos 94.1 Nuus het uitgereik na Phillipus Amunyela, ‘n aktivis van geestesgesondheids-kwessies, oor hoe om uitdagings te hanteer…
Leave a Reply