Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open

Home Uncategorized Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open


Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open

Die Internasionale Geregshof het die humanitêre situasie in Gaza erken toe hy sy uitspraak gelewer het oor Suid-Afrika se mondelinge argumente oor Israel se beweerde volksmoord-dade teen Hamas. Die president van die hof, Joan Donoghue, het verklaar Suid-Afrika het die reg om ‘n saak van volksmoord teen Israel aanhangig te maak. Sy sê die hof kom tot die gevolgtrekking daar is ‘n prima facie-saak, wat aandui daar is voldoende bewyse is om voort te gaan.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.