Iran sal nie geboelie word nie
Die Iranse president Ebrahim Raisi sê sy land sal nie ‘n oorlog begin nie maar sal sterk optree teen enigiemand wat hom probeer intimideer. Raisi se kommentaar volg na Amerikaanse aanvalle, wat oor verskeie dae in Irak en Sirië op verskeie teikens, insluitend Iranse personeel en geriewe in die lande, sal plaavind, begin het. In die eerste fase is 85 persele geteiken.
Leave a Reply