Iranse vroue-aktivis wen Nobel Vredesprys
Narges Mohammadi van Iran het die Nobelprys vir Vrede gewen. Sy is ‘n aktivis vir vroue-regte en mense-regte in Iran. Beris Reiss Andersen, die voorsitter van die Noorweegse Nobel-komitee het nou die aankondiging gemaak.
Leave a Reply