ISAP lei jongmense in bewaring op
Intelligence Support Against Poaching, of ISAP, gee jongmense van 13 tot 18 jaar oud die geleentheid om deel te neem aan ‘n avontuurlike agt-dae omgewing- en oorlewingsopleidingskursus in die veld, wat hierdie naweek begin. Die kursus sal bestaan uit ‘n klomp modules, wat onder meer insluit fisiese opleiding, nagstap, kompas en kaartlees, noodhulp en slang-identifikasie. Die hoof uitvoerende beampte van ISAP, Fritz Kaufmann, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die voorbereiding vir die laaste junior veldwagter opleiding.
Leave a Reply