Israel het hulpwerkers aspris geteiken
Die stigter van World Central Kitchen, José Andrés, beskuldig Israelse magte in Gaza daarvan dat hulle sy hulpwerkers stelselmatig, voertuig vir voertuig, teiken. Sewe van sy werkers is dood in ‘n Israelse lugaanval in Gaza terwyl hulle ‘n pakhuis in Deir al-Balah verlaat het waar hulle voedselhulp afgelaai het. Drie Britse burgers was onder die vermoordes, saam met Australiese, Poolse en Palestynse werkers en ‘n VSA-Kanadese burger. Andrés het gevra vir ‘n onafhanklike ondersoek:
Leave a Reply