‘Israel praat maklik oor sy lyding’
Die Verenigde Nasies is lamgelê deur geopolitieke verbintenisse en geen resolusie in verband met ‘n skietstilstand in die Midde-Ooste is tot op hede deurgevoer by die Veiligheidsraad nie. Dit is letterlik ‘n Oos teen Wes scenario. Die Palestynse ambassadeur na die VN Riyad Mansour het die Algemene Vergadering toegespreek en melding gemaak van Israel se ambassadeur na die organisasie, Gilad Erdan, se aanmerkings vroeër.
Leave a Reply