Jacques Nienaber sê dankie
Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber het Suid-Afrika bedank vir hulle inspirasie om die All Backs te oorkom vir ‘n derde agteeenvolgende een-punt-oorwinnning. Die sege gisteraand het die Wêreldbeker-titel vir die vierde keer aan die Bokke besorg wat ‘n nuwe rekord is. Nienaber sê die oorwinning van 12-11 was vir al hulle ondersteuners en vir Suid-Afrika:
Die wedstryd is gekenmerk deur talle rooi- en geelkaarte. Nieu-Seeland het hulle kaptein Sam Cane halfpad deur die eerste helfte met ‘n geelkaart verloor wat later na ‘n rooikaart verander is. Kolisi het ook ‘n geelkaart vroeg in die tweede helfte gekry. Die Speler van die Wedstryd Pieter Steph du Toit was nederig oor sy 28 duikslae:
Leave a Reply