Jeug-werkloosheid is ‘n krisis – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Jeug-werkloosheid is ‘n krisis – Kosmos 94.1
Jeug-werkloosheid is ‘n krisis – Kosmos 94.1


Jeug-werkloosheid is ‘n krisis

Die voorspraakgroep vir die jeug, Youth Capital, beskryf werkloosheid onder Suid-Afrikaanse jongmense as ‘n krisis. Ondanks ‘n effense afname in die werkloosheidskoers, van 62,10 persent in die eerste kwartaal vanjaar tot 60,70 persent in die tweede kwartaal, bly dit ‘n aansienlike bron van kommer. Die netwerk-mobiliseerder van Youth Capital, Lethiwe Nkosi, sê die regering moet meer geld toeken om jeug-ondernemings te steun. Nkosi voeg by jongmense volg noukeurig wat leiers kan bied wat betref werkskepping, en klein ondernemings wat deur jongmense gelei word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.