Jhb-owerhede was bewus van die status van die gebou wat in brand verwoes is
Johannesburg se stadsbestuurder, Floyd Brink, sê daar is tans geen voorlopige verslae oor die dodelike brand by ‘n gekaapte gebou in Marshalltown in die middestad nie. Vier-en-sewentig mense waaronder 12 kinders is dood terwyl 60 beseerdes in die hospitaal opgeneem is. Brink sê die gebou is voorheen aan die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling verhuur en nadat die huurtermyn verstryk het, is dit gekaap:
Leave a Reply