Jim Jordan genomineer as speaker-kandidaat, maar dis nou naweek
Verteenwoordiger Jim Jordan het die Republikeinse benoeming gewen om die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers te lei, maar sonder die volle verregse konserwatiewe lede se ondersteuning wat hy nodig het om die speaker te word. Hy het wel die steun van die meeste Republikeine. Republikeinse binnegevegte het die Huis vir byna twee weke lamgelê, na wetgewers vasgeval het oor ‘n opvolger van Kevin McCarthy, wat op 3 Oktober deur ‘n klein groepie Republikeine uit gedwing is.
Leave a Reply