Joodse raad in SA sê KSA is anti-semities
Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes het Krieket Suid-Afrika skerp gekritiseer oor die verwydering van David Teeger as die kaptein van SA se Onder-19-span. Die KSA het die besluit geregverdig deur kommer oor veiligheid en moontlike versetoptrede oor die Gaza-konflik tydens die komende Wêreldbekertoernooi. Die krieketraad voer aan hy gee voorkeur aan spelerveiligheid, gegrond op sekerheidsverslae. Karen Milner van die Joodse Raad beskou die stap as anti-semitisme en beweer Teeger se verwydering laat kommer ontstaan oor diskriminasie gegrond op godsdienstige of kulturele agtergrond:
Leave a Reply