Jy kan nie jou besigheid deeltyds bestuur nie

Home Uncategorized Jy kan nie jou besigheid deeltyds bestuur nie
Jy kan nie jou besigheid deeltyds bestuur nie


Jy kan nie jou besigheid deeltyds bestuur nie

Baie Namibiërs wil graag hul eie werk skep deur óf klein en medium ondernemings óf volskaalse besighede te begin, maar in die nasleep van die ekonomiese afswaai wil baie aspirant-sakemanne en -vroue eerder iewers werk en hul besighede deeltyds bestuur. Danny Meyer van SMEs Compete stem nie saam met hierdie praktyk nie. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die bestuur van ‘n besigheid ernstig is en ‘n mens se onverdeelde aandag verg.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.