Kaapse brand by Parlement – skynbaar geen werk tot dusver uitgevoer nie
Die DA sê hy het aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, en die voorsitters van die Gesamentlike Staande Komitee oor die Finansiële Bestuur van die Parlement geskryf en ‘n vorderingsverslag aangevra oor die herbou-projek van die deel wat in ‘n brand vernietig is. Die DA-lid, Siviwe Gwarube, sê vandag is die sperdatum vir die opruiming van die puin en rommel by die deel waar die brand was. Sy sê daar is skynbaar nog geen werk gedoen by die deel wat afgebrand het nie:
Leave a Reply