Kaapstad het slim water-plan – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kaapstad het slim water-plan – Kosmos 94.1
Kaapstad het slim water-plan – Kosmos 94.1


Kaapstad het slim water-plan

Die Stad Kaapstad sê die vervanging van kraanwater met behandelde afvalwater vir alle gebruiksdoeleindes, behalwe as drinkwater, is ‘n slim keuse vir ondernemings wat geld wil spaar. Die stad self gebruik behandelde rioolwater om parke en ontspanningsgeriewe te besproei. Die burgemeesters-komiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê behandelde afvalwater kan help om waterrekenings te verminder wanneer dit in vervaardigingsprosesse, besproeiing en konstruksie gebruik word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.