Kaapstad hou sy infrastruktuur-teikens in sig
Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad se jaarlikse Infrastruktuur-verslag bevestig die vooruitbeplande projekte van 120 miljard Suid-Afrikaanse rand oor tien jaar is steeds op dreef. Die metro se beleggings in infrastruktuur verdwerg dié van ander stede in die land. Hill-Lewis sê hulle beskerm die stad teen toekomstige gebreke deur veel meer as enige ander metro in infrastruktuur te belê. Hy sê die metro gaan 43 miljard rand oor die volgende drie jaar belê wat meer is as Johannesburg en Durban saam:
Leave a Reply