Kaapstad keer miljoen goed vir nuwe behuising
Die Stad Kaapstad het aangekondig keur-eiendom van 103 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat sowat 9 000 vierkante meter beslaan, gaan beskikbaar gestel word. Die eiendom langs Nuwe Markstraat is naby alle belangrike vervoerroetes in die Kaapse middestad. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê hulle beskou dit as ‘n spogprojek vir ‘n vennootskap in Kaapstad se middestad. Dit kan ontwikkel word in sowat 500 goedgeplaasde eenhede waarvan 200 geoormerk is vir gesubsidieerde huureenhede vir maatskaplike behuising:
Leave a Reply