Kaapstad verminder rompslomp, bevorder groei – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kaapstad verminder rompslomp, bevorder groei – Kosmos 94.1
Kaapstad verminder rompslomp, bevorder groei – Kosmos 94.1



Kaapstad verminder rompslomp, bevorder groei

Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die beperking van rompslomp vir provinsiale ondernemings om ekonomiese groei en werkskepping te bewerkstellig, moet voorkeur kry. Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se eenheid om rompslomp te verminder werk daaraan om sakeondernemings toe te laat om te groei en volhoubare inkomste en werksgeleenthede te verseker. Wenger sê tussen Mei 2019 en September verlede jaar het die eenheid sake-ingrypings makliker gemaak en dit het die provinsiale ekonomie 1,85 miljard Suid-Afrikaanse rand gespaar:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.