Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal

Home Uncategorized Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal
Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal



Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal

Die jaarlikse kongres van die Namibiese Landbou-unie wat in die hoofstad gehou is, het verskeie uiters belangrike landboukwessies bespreek, soos misdaad op plase. Wild- en veediefstal bly ‘n groot uitdaging in Namibië ondanks ontmoeting ná ontmoeting tussen die Namibiese polisie en boere. Tussen Mei 2021 en April 2023 is byna 23 800 vee gesteel en tussen Mei 2021 en Mei 2022 is meer as 2 400 veediefstalsake aangemeld – ‘n bietjie meer as ses daagliks. Günther Kahl, uitvoerende raadslid van die unie, wat by Kalkfeld boer, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê veediefstal en stropery is buite beheer, wat die boeregemeenskap radeloos en woedend laat.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.