Katutura-inwoners handig petisie oor aan NV
Inwoners van Katutura het in die hoofstad betoog om weer te kla oor Stad Windhoek wat die dienste van RedForce gebruik om skuld in te vorder. Hulle sê ook voorafbetaalde meters moet deur die Stad voorsien, geïnstalleer en betaal word. Die groep het ‘n petisie vir die Nasionale Vergadering opgetrek maar die is reeds in reses vir die jaar. Benestus Kandundu, voorsitter van die Katutura-inwonerskomitee, en ‘n groep inwoners het by Zoo Park die petisie aan Natanael Nghivafe, ‘n verteenwoordiger van die NV, oorhandig.
Leave a Reply