Katutura-ongevalle se opknapping voltooi
Die ongevalle-eenheid by die Katutura-hospitaal is opgeknap en vandag amptelik bekend gestel. Die eenheid is die besigste in die land en opknapping was dringend nodig. Die opknapping, Projek 9682 is deur die Motorvoertuig Ongelukkefonds en Standard Bank reeds in April 2021 van stapel gestuur. Daar was verskeie vertragings maar, die eenheid is nou amptelik oopgestel deur president Hage Geingob.
Leave a Reply