Kenner sê oor begroting

Home Uncategorized Kenner sê oor begroting
Kenner sê oor begroting

Kenner sê oor begroting

Die middeltermyn-begrotingsoorsig skets strategiese aanpassings aan fiskale beleid wat daarop gemik is om makro-ekonomiese stabiliteit te handhaaf, met ‘n fokus op die herbou van fiskale buffers, die aanspreek van dringende maatskaplike behoeftes en die bevordering van ekonomiese groei. Dit kom te midde van uitdagings soos swak globale vraag en klimaatverwante risiko’s. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Anneri Lück, belasting mede-direkteur by PWC oor die positiewe en negatiewe punte in die begroting en of daar nuwe belastingvoorstelle is.

source