Kernwapens in Noord-Korea se Grondwet beskerm

Home Uncategorized Kernwapens in Noord-Korea se Grondwet beskerm
Kernwapens in Noord-Korea se Grondwet beskerm



Kernwapens in Noord-Korea se Grondwet beskerm

Noord-Korea het ‘n grondwetlike wysiging aangeneem om sy beleid oor kernkrag in die land se Grondwet te verskans. Staatsmedia berig dat Kim Jong Un belowe het om die vervaardiging van kernwapens te versnel om wat hy Amerikaanse provokasies genoem het, af te skrik. Die Hoogste Volksvergadering het eenparig die hersiening aanvaar dat Noord-Korea ‘n bestaansreg het om kernwapens te ontwikkel. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.