KI-indaba in Accra kyk na geleenthede vir Afrika – Kosmos 94.1

Home Uncategorized KI-indaba in Accra kyk na geleenthede vir Afrika – Kosmos 94.1
KI-indaba in Accra kyk na geleenthede vir Afrika – Kosmos 94.1



KI-indaba in Accra kyk na geleenthede vir Afrika

Die jaarlikse Deep Learning Indaba van die African Machine Learning en die kunsmatige intelligense gemeenskap vind tans in Accra, Ghana plaas. Die indaba het ten doel om kunsmatige intelligensie in Afrika te versterk. Afrika se kunsmatige intelligensie-gemeenskap sal betrokke raak by navorsingsuitruiling en debatte rondom leer op masjiene. Anicia Peters van Namibië se Nasionale Kommissie vir Navorsing, Wetenskap en Tegnologie, het die indaba se deurslaggewende doelwit beklemtoon om Afrikane te bemagtig om stigters en eienaars van tegnologiese vooruitgang te word, terwyl plaaslike innovering en kundigheid op die gebied bevorder kan word:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.