Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid

Home Uncategorized Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid
Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid


Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid

Die direkteur van Accountability Now in die buurland, Paul Hoffman, sê die komende verkiesing is ‘n geleentheid om aanspreeklikheid van die regering te eis en ‘n kans om diegene te vervang wat swak regeer het. Altesaam 350 politieke partye het vir die verkiesing geregistreer. Hoffman sê Suid-Afrikaners sal hul kruisies trek op grond van faktore soos beurtkrag, gebrekkige waterinfrastruktuur, swak gesondheidsdienste, korrupsie, misdaad, ‘n mank regstelsel en swak onderwys. Hy sê alle stemgeregtigdes móét stem omdat hulle ten minste self baat sal vind daarby, indien om geen ander rede nie. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.