Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba

Home Uncategorized Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba
Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba


Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba

Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, sê kiesers staan voor die belangrikste besluit wat hulle dié jaar gaan neem. Makgoba het by die Paasdiens in die St Georges-katedraal gepraat. Hy beklemtoon die verkiesing in Mei is nie slegs die kies van ‘n party nie. Die verkiesing is ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om vir of teen voortgesette korrupsie te besluit; vir of teen gelykheid; en vir of teen wanadministrasie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.