Koedoe Eksteen gesels oor Namibië in Kopenhagen
Dr. Riaan Eksteen, ook bekend as Koedoe Eksteen, wat Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Namibië was, is op die oomblik in Europa waar hy verskeie lesings aanbied. Hy ken die Namibiese politieke landskap baie goed en was nou betrokke by Namibië se samesprekings met ander lande voor en na onafhanklikheid. Dit het groot aandag getrek by sy lesing aan studente in politieke wetenskap by die Universiteit van Kopenhagen.
Leave a Reply