Kolisi sê Leinster is gelukkig om Nienaber te kry
Hoofafrigter Jacques Nienaber se tyd by die Springbokke nader sy einde en hy vertrek binnekort na Leinster in Ierland. Die Wêreldbeker-eindstryd, sy tweede oorwinning met die span nadat hy in 2019 Rassie Erasmus se hulpafrigter was, was sy laaste wedstryd as Bok-breier. SA Rugby het vroeër gesê daar is geen haas om Nienaber te vervang nie en Erasmus sal intussen die rol vervul. Die Bok-kaptein, Siya Kolisi, se verbintenis met Nienaber strek terug tot 2008 en hy wens hom alles van die beste toe:
Leave a Reply