Kommer heers oor voedselsekerheid weens mis-oeste – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kommer heers oor voedselsekerheid weens mis-oeste – Kosmos 94.1
Kommer heers oor voedselsekerheid weens mis-oeste – Kosmos 94.1



Kommer heers oor voedselsekerheid weens mis-oeste

Die voedselsekerheid-situasie in Namibië het aansienlik versleg as gevolg van ‘n hoogs ongunstige landbouproduksie gedurende die 2022/2023-oesseisoen. Die landbouministerie het waargeneem dat die meerderheid saaiboere mis-oeste ervaar het, wat gevolglik hul vermoë om hul voedselreserwes aan te vul, ernstig belemmer het. ‘n Aansienlike aantal huishoudings in die belangrikste kommunale gewas-produserende streke het rapporteer dat hul oeste van die vorige seisoen uitgeput is, en hulle maak nou hoofsaaklik staat op markte en droogtehulp vir voedsel. Na verwagting sal die oeste tussen Augustus en Desember uitgeput wees, wat hierdie huishoudings in ‘n bedenklike toestand van voedsel-onsekerheid laat.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.