Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding – Kosmos 94.1
Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding – Kosmos 94.1



Kommer oor kondisie van vee oor benarde weiding

Benarde weidingstoestande in die meeste dele van die land word grootliks toegeskryf word aan die swak reënval en droogte wat die 2022/2023-reënvalseisoen oorheers het. Volgens die landbouministerie verskil die kondisie van vee oor die 14 verskillende streke. Soos die droogte vererger en die weidingstoestande in verskeie dele van die land versleg, word verwag dat die kondisie van vee sal daal, wat verder tot veevrektes kan lei. Die algehele watervoorsiening-situasie is ‘n groot bekommernis in baie gebiede van die land met die totale damvlakke wat tans staan op 66,3 persent teenoor verlede jaar se vlak van 79,3 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met die streeksgoewerneur van Omusati, Erginus Endjala, gepraat wat mense aanmoedig vir droogtehulp aansoek te doen…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.