Kommer oor roekelose matriek-partytjies

Home Uncategorized Kommer oor roekelose matriek-partytjies
Kommer oor roekelose matriek-partytjies

Kommer oor roekelose matriek-partytjies

KwaZulu-Natal se LUR van Onderwys, Mbali Frazer, het hartseer uitgespreek nadat drie matriekleerders van die Mnyamande High School verongeluk het. Hulle was op pad huis toe nadat hulle die einde van die eksamen gevier het toe hulle in die Amajuba-distrik in ʼn botsing betrokke was. Drie ander is beseer en sterk tans in die hospitaal aan. Die departement se woordvoerder, Muzi Mahlambi, sê die LUR het herhaal dat matrieks wat die einde van hulle skoolloopbaan vier, dit op verantwoordelike wyse moet doen:

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.