Kommer oor SAID se aanlynstelsel soos belastingseisoen begin
Die 2023-belastingseisoen skop vandag in Suid-Afrika af en kommer sowel as vrae het ontstaan oor die huidige stelsel wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gebruik. Sommige belastingbetalers is ontevrede met die outomatiese aanslag, wat tydens die Covid-19-pandemie ingestel is. ‘n Belastingkenner, André Bothma, sê die verwarring is hoofsaaklik rondom outomatiese aanslae en terugbetalings wat die Inkomstediens reeds begin uitreik het:
Leave a Reply