Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28

Home Uncategorized Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28
Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28


Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28

Amnestie Internasionaal het kommer uitgespreek dat onderhandelings oor die finansiering en bestuur van ‘n internasionale verlies- en skadefonds wat op die randjie van mislukking is, in aanloop tot die COP28-klimaatberaad. Ann Harrison van Amnestie Internasionaal sê, ‘n werkende, doeltreffende verlies- en skadefonds kan ‘n kwessie van lewe of dood wees vir mense wat die ernstige gevolge van aardverwarming in die gesig staar, soos droogtes, vloede en stygende seevlakke. Harrison sê, partye moet die oomblik aangryp om ‘n ooreenkoms te bereik oor die stigting van so ‘n fonds wat menseregte as sy kern het. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.