Kontrak-kliënte hoef nie SIM-kaarte te registreer

Home Uncategorized Kontrak-kliënte hoef nie SIM-kaarte te registreer
Kontrak-kliënte hoef nie SIM-kaarte te registreer


Kontrak-kliënte hoef nie SIM-kaarte te registreer

Slegs die SIM-kaarte van voorafbetaalde selfoonnommers moet geregistreer word, en nie die kaarte van kontrak-nommers nie. MTC sê dit is omdat kliënte se inligting vasgelê word wanneer hulle om kontrakte aansoek doen. Volgens die regulerende owerheid vir kommunikasie in Namibië, of Cran, is dit nodig om SIM-kaarte wat op straat of in winkels gekoop kan word te registreer, sodat kliënte se inligting bekom kan word. Indien kontrak-kliënte bekommerd is oor hul nommers, kan hulle hul kliëntediens skakel om dit te verifieer.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.