Korrektiewe dienste-lid sterf in motorongeluk

Home Uncategorized Korrektiewe dienste-lid sterf in motorongeluk


’n 53-jarige lid van die Namibiese korrektiewe dienste is in ‘n motorongeluk 40 kilometer buite Otjiwarongo oorlede. Hy en drie ander passasiers was in ‘n Jetta onderweg vanaf Windhoek na die Noorde toe die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het en dit verskeie male gerol het. Die oorledene is uit die voertuig geslinger, wat […]

The post Korrektiewe dienste-lid sterf in motorongeluk appeared first on Kosmos 94.1.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.