Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1
Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1



Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag

Die 33ste Heldedag-herdenking vind vandag by die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek plaas. Dit sou aanvanklik op Omuthiya in die Oshikoto-streek plaasgevind het, maar is na die hoofstad verskuif. Die President van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, is President Hage Geingob se eregas. Vandag, 54 jaar gelede op 26 Augustus 1966, is die eerste skote gevuur by die slag van Omugulugwombashe in die Noorde toe Namibië se bevrydingstryd begin het. Nahas Angula, voormalige eerste minister, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat waarom dit belangrik is om Heldedag te herdenk…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.