Kudu-gasprojek wil oor twee jaar gas uitvoer
Nadat die Kudu-gasprojek reeds vir dekades lank sloer, is die bevestiging dat Namibië beplan om 600-megawatt krag uit die gasprojek te na Suid-Afrika uit te voer, goeie nuus. Bedrywighede sal volgens die jongste inligting in 2026 begin. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoofbestuurder Klaus Andersson gesels…
Leave a Reply