Kunene vloei sterk by Ruacana

Home Uncategorized Kunene vloei sterk by Ruacana
Kunene vloei sterk by Ruacana


Kunene vloei sterk by Ruacana

Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens genereer Ruacana tans baie goed met vloei in die Kunene by die hidroëlektriese aanleg op 595,2 kubieke meter per sekonde aangeteken. Met nog voorspellings vir reën in die Angolese hoogland behoort die vloei sterk te bly. Die Zambezi-rivier is tans laag op 1,29 meter terwyl die Okavango steeds goed vertoon op 5,41 meter. In die Benede Oranje-rivier is vlakke laag met 0,69 meter by Blouputs, en 0,53 meter by Sendelingsdrif aangeteken.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.