Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit

Home Uncategorized Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit
Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit


Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit

’n Pakkie American Spirit-sigarette wat deur Kurt Cobain besit was, is op ’n veiling verkoop en word beskryf as dalk die duurste pakkie sigarette ooit.

American Spirit menthols was die voorkeur handelsmerk van die oorlede rockster. Die pakkie sigarette is gered deur Cobain se kamermaat by die Los Angeles-rehabilitasiekliniek waar hy ‘n paar dae gebly het voordat hy sy eie lewe geneem het.

Die huidige bod vir die pakkie American Spirits sigarette op N$31 728.

Ander Cobain-items wat op die veiling sal wees sluit in ‘n paar jeans wat die musikant gedra het in die musiekvideo vir die groep se treffersnit ‘Heart Shaped Box’, asook die Skystang I-kitaar wat hy op die verhoog gespeel het.

Foto verskaf: Kevin Mazur Archive 1/WireImage/Getty Images



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.