Laat Heldedag herdenking ‘is ‘n mors van geld’
Die Independent Patriots for Change sê die sogenaamde laat herdenking van Heldedag wat oor die naweek deur die eerste minister Saara Kuugongelwa Amadhila gehou is, is ‘n mors van geld. Heldedag is reeds op 26 Augustus herdenk en dit word as goedkoop politiek bestempel. Die party se adjunk-president Trevino Forbes sê mense sien deur die taktiek van Swapo.
Leave a Reply