Laer brandstofpryse sorg vir laer kospryse
Die jongste NLU-kwartaalverslag meld dat agri-inflasie vir 2023 geval het na 2,8 persent in die tweede kwartaal van 8,7 persent in die eerste kwartaal. Die jaar-tot-jaar veranderinge in brandstofpryse in die eerste helfte van 2022 was meer as 15 persent, terwyl die verandering in die eerste kwartaal van 2023 0.62 persent was, en die verandering in die tweede kwartaal 7.01 persent laer was. Kosmos 94.1 Nuus het met die NLU se landbou-ekonoom, Bertha Ijambo, gesels wat gedeel het wat die impak hiervan was.
Leave a Reply