Landbou het 14 eenhede vir hervestiging, vra nou aansoeke
Die ministerie van Landbou het advertensies geplaas vir boerdery-eenhede wat beskikbaar is vir hervestiging. Die sperdatum om die aansoek in te dien is 14 Augustus. Daar is ses boerdery-eenhede beskikbaar in die streke van Erongo, Karas en Kunene. Die ministerie het ook ‘n tender-uitnodiging gerig vir die opgradering van die bestaande slaghuis na ‘n abattoir op Opuwo en die bou van ‘n kunsmatige inseminasiesentrum by Okapya in die Oshikoto-streek. Kosmos 94.1 Nuus het met Jona Musheko, hoof-woordvoerder van die ministerie gepraat…
Leave a Reply